JOIN OUR MAILING LIST |
Oprig van Maatskappye
- Oprig van Maatskappye, Koöperasies, Vennootskapooreenkomste en Trusts
- Opstel van kontrakte vir eienaars, vennote en lede
- Opstel en indiening van registrasie dokumentasie
- Registrasie by die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (SAID):
- Inkomste Belasting (IB)
- Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW)
- Werknemersbelasting (EMP)
- Vaardigheidsontwikkelingsheffing (SDL)
- Werkloosheidsversekeringsfonds (UIF)
- SAID e-Filing
- Gelyke Indiensnemingsverslag (EE Verslag)
- Registrasie by die Departement van Arbeid:
- Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)
- Vergoedingskommissaris
Back | Back to top |